2023 was ? groot jaar
Die Orakel het ons leerlinge en onderwysers gevra watter herinneringe vir hulle uitgestaan het. Van die Guppy-konsert tot Valedictory, World Cup Wednesdays tot Mad Hair Day, Interskole, Woestynfees, spangees en die NNKK-fees, kattekwaad in die klas, verliefraak, uitdagings oorkom, nuwe maats maak by die Nictus-Napso-sportweek en nuwe dinge leer – té veel lekker dinge om te noem!
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen