MW Main

Die woestyn in kleur getooi

September 12, 2023
Die Suide is tans in die kleurvolste blommeprag geklee; veral tussen Aus en Lüderitz het die woestyn ’n geel skynsel. Voor Rosh Pinah en rondom Aus is dit hoofsaaklik geel en pers. Die blomme strek tot waar die oog kan sien en wanneer jy...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen