Affies maak reg vir die Kunstefees!
Verlede jaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees, of KKNK, was 'n groot sukses en WAP is reg vir 'n tweede rondte in 2024. 'n Groep van 15 WAP-leerlinge gaan op 21 Maart na Oudtshoorn reis saam met mnr. Petrus van Wyk en juf. Simonè Maartens.
Daar is 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite en produksies wat die leerders gaan bywoon asook uitstappies na Hartenbos, Diaz Waterpark en die Oudtshoorn Wildlife Ranch.
Die toer is die perfekte geleentheid om nuwe mense te ontmoet en ook om hegter bande te bou met die kinders in jou groep.
Ons almal is baie opgewonde vir die geleentheid wat voorlê!

Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen