Loading svg Please wait while we translate the article
Ada Kahl
Ada Kahl

Hoofmeisie

Hoofmeisie: Ada Kahl
Tegnologie-onafhanklikheid behoort steeds ’n noodsaaklike vaardigheid te wees.

Tegnologiese vooruitgang is opwindend en by WAP is ons bevoorreg om toegang te hê tot wonderlike toestelle en programme – van ons elektroniese handboeke op tablette tot die Wiskunde- en Wetenskaponderwysers se nuwe “smartboards”. Tegnologie behoort egter steeds nie ons gesonde, logiese denke te vervang nie en as skool-leerders moet ons beslis ook weet waar om die grense te stel. Ja, tegnologie kan onderwys geweldig vergemaklik, maar wanneer dit vir die verkeerde doeleindes gebruik word, kan dit uiters nadelig vir ons opvoeding wees.

Kommentar

Allgemeine Zeitung 2024-11-19

Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen

Bitte melden Sie sich an, um einen Kommentar zu hinterlassen

Katima Mulilo: 24° | 38° Rundu: 23° | 38° Eenhana: 23° | 37° Oshakati: 26° | 34° Ruacana: 23° | 33° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 19° | 31° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 21° | 32° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 23° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 25° Rehoboth: 22° | 33° Mariental: 24° | 37° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 22° | 35° Oranjemund: 15° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 24° | 35° Lubumbashi: 18° | 31° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 13° | 31° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 22° | 31° Windhoek: 21° | 32° Cape Town: 18° | 22° Durban: 19° | 27° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 30° Lusaka: 23° | 33° Harare: 18° | 30° #REF! #REF!