Loading svg Please wait while we translate the article
Die jukskeispan het hulle goed van hulle taak gekwyt en verskeie spelers is gekies om deel te wees van die Napso jukskeispanne. In die 0/16 –spanne is Wilmarie Steyn, Helena van Lil, JP Roussouw, Jurgens van Lil, Adrian Strauss opgeneem. In die 0/19-spanne is Makayla Strauss, Milicke Roussouw, Daan Steyn, Drihan Smith
Die jukskeispan het hulle goed van hulle taak gekwyt en verskeie spelers is gekies om deel te wees van die Napso jukskeispanne. In die 0/16 –spanne is Wilmarie Steyn, Helena van Lil, JP Roussouw, Jurgens van Lil, Adrian Strauss opgeneem. In die 0/19-spanne is Makayla Strauss, Milicke Roussouw, Daan Steyn, Drihan Smith

Napso Privaat Skole Atletiek 2023

CASEY JACOBS EN ELJOANA THERON
Op 10 - 11 Maart 2023, was Keetmanshoop Privaatskool (KPS) die gasheerskool vir die jaarlikse Napso Atletiek Byeenkoms. Vanjaar is die byeenkoms vir die eerste keer deur ’n plattelandse skool aangebied en KPS het die voorreg gehad om hierdie eerste byeenkoms by die Keetmanshoop Stadion aan te bied. 16 Napso skole met meer as 800 atlete het aan hierdie byeekoms deelgeneem.

Die Napso atletiek byeekoms is ‘n gulde geleentheid waar atlete hulle talente teen ander atlete kan ten toon stel en kan kwalifiseer vir die top Napso spanne wat gaan deelneem aan die Saccsa Byeenkoms wat in die Kaap aangebied word asook die Top 30 Byeenkoms wat in Potchefstroom aangebied word.

Tydens die openingseremonie is die fakkel oorhandig aan Walvisbaai Privaat Skool wat in 2024 die byeenkoms sal aanbied.

73 van KPS se atlete het aan die 2023 byeenkoms deelgeneem. KPS se atlete eindig 5de in die manlike afdeling en behaal ’n 4de plek in die vroulike afdeling. Die groep atlete het 12 goue, 13 silwer en 11 brons medaljes ingepalm.

Ons gee ook erkenning aan KPS atlete met die volgende uitstaande prestasies:

? Tiaan Liebenberg O/7- verpring: 1.76 meter met ‘n nuwe rekord

? Carli Junius O/7- 600m: 2:35.81 minute met ‘n nuwe rekord

? Nicola Straus O/15- Diskusgooi: eerste plek met 33.54 meter

? Daniel Blaauw O/7- 600m: 2:29.69 minute met ‘n rekord

Saam met die groot verskeidenheid items en atletiek van hoogstaande gehalte, kon atlete en ouers heerlike braaivleis, sosasites en ander verversings kry by die stalletjies wat beman was met hardwerkende KPS-leerlinge en hulle ouers. KPS bedank alle borge wat bygedra het om die naweek moontlik te maa ken ’n suksesvolle byeenkoms help verseker het.

‘n Positiewe gees was oral teenwoordig by hierdie jaar se byeenkoms en KPS sien uit daarna om volgende jaar weer deel te neem in Walvisbaai.

Kommentar

Allgemeine Zeitung 2024-11-23

Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen

Bitte melden Sie sich an, um einen Kommentar zu hinterlassen

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!