Agra se bedryfswins daal met 24,1%
Droogte het impak op inkomste
Vir die finansiële jaar wat op 31 Julie 2024 geëindig het, het die maatskappy ongekende uitdagings teëgekom, hoofsaaklik as gevolg van die voortslepende droogte.
Agra het ’n toename van 8,3% in sy totale omset gerapporteer, wat van N$2,4 miljard in die 2022-’23-boekjaar tot N$2,6 miljard in die 2023-’24-boekjaar gestyg het. Bruto wins...
Wenn Sie ein aktiver Abonnent sind und der Artikel nicht angezeigt wird, Bitte melden Sie sich ab und wieder an. Kostenloser Zugriff auf Artikel ab 12:00 Uhr.
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen