Rep Agrimonitor

Agra skenk N$150 000 vir droogtehulp

June 04, 2024
Agra se personeel het vrywillig die Agra Staff Initiative Fund (ASIF) gestig om boere in droogtenood te help. Altesaam N$50 000 is aan Droogtehulp Namibië geskenk en die uitvoerende komitee van Agra het ‘n bykomende N$100 000 bygedra....
Klicken Sie hier, um weiterzulesen