Bergpasse in Namibië
Bied asemrowende uitsigte
Die bekendste en die meeste bergpasse is op die grondpadroetes tussen Windhoek en die kus geleë, alhoewel ander bergpasse verder noord en suid ook besonders is.
Namibië spog met meer as 14 bergpasse, met minstens sewe wat in die Khomasstreek geleë is. Onder die bekendstes is waarskynlik die besonderse Spreetshoogtepas, Gamsbergpas asook ...
Wenn Sie ein aktiver Abonnent sind und der Artikel nicht angezeigt wird, Bitte melden Sie sich ab und wieder an. Kostenloser Zugriff auf Artikel ab 12:00 Uhr.
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen