Allgemeine Zeitung
Dit is mediumgrootte diere soos ietermago’s en likkewane wat groot genoeg is om aan die elektriese drade te raak en terselfdertyd klein genoeg is om daarin vasgevang te raak. FOTO'S Dr. Darren Pietersen Dit is mediumgrootte diere soos ietermago’s en likkewane wat groot genoeg is om aan die elektriese drade te raak en terselfdertyd klein genoeg is om daarin vasgevang te raak. FOTO'S Dr. Darren Pietersen
Rep Agrimonitor

Die gevaar van elektriese heinings

October 31, 2023
Nuwe navorsing toon dat geëlektrifiseerde heinings op plase dikwels vir die vrektes van veral veldlikkewane verantwoordelik is, gevolg deur steenbokke, ietermago’s, skilpaaie en gompoue. Volgens bevindinge wat onlangs in die African...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen