Rep Agrimonitor

Kan wild aan hommeltuie gewoond raak?

August 29, 2023
Wildsoorte soos byvoorbeeld gemsbokke, koedoes, springbokke en hartebeeste kan klaarblyklik vinnig gewoond raak aan die teenwoordigheid van hommeltuie. Terselfdertyd blyk dit dat hulle minder geneig is om te skrik of te reageer op...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen