Meer as N$1 miljoen vir droogtehulp
FNB Namibia het N$1 miljoen aan Droogtehulp Namibië geskenk wat tydens West se countrykonsert in Windhoek oorhandig is. Die organiseerder, Henriëtte Le Grange (tweede van regs), kon haar trane van blydskap nie keer nie. Burre Burger het namens Droogtehulp Suid-Afrika N$100 000 geskenk en Voermeester en Agrimark het elk N$25 000 geskenk. Foto Facebook
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen