Namibiërs eet ‘by die huis’
May 30, 2023
Terwyl die prys van speenkalwers aanhou om te daal en boere steeds noodbemarking doen noudat die winter aanbreek, begin Namibiërs al hoe meer plaaslik geproduseerde produkte verbruik. Volgens die Vleisraad van Namibië se maandelikse...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen