Nuwe raadslede van Veeartsenyraad verkies
Die nuwe raadslede van die Veeartsenyraad van Namibië is Vrydag deur die adjunkminister van landbou, water en grondhervorming, Anna Shiweda, aangewys. Van links is dr. Alexandra Marko (verteenwoordiger van die Veeartseny-vereniging van Namibië, Emmanuel Matheus, veeartse drs. Detlef Marggraff en Anna Marais, Shiweda, regsverteenwoordiger Sunè de Klerk, suster Malaika Loschke en veeartse drs. Paul Set en Veronica Amunyela (verteenwoordiger van die Veeartseny-vereniging van Namibië). Foto verskaf
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen