Rep Agrimonitor

Nuwe woef vir teenstropingseenheid

October 31, 2023
Die Wilhelmstal-Okasise-boerevereniging het onlangs ’n nuwe spoorhond aan die K9-teenstropingseenheid geskenk nadat een van die eenheid se honde dood is terwyl hy op die spoor van gewapende rowers was. Die teenstropingseenheid behoort aan...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen