Rep Agrimonitor

Omaere langs die pad gewild

February 20, 2024
Seun, ’n plaaswerker, verkoop heerlike en romerige omaere op die Tsumeb-Otavi-pad sowat 30 kilometer buite Tsumeb. ’n Tweeliter-bottel tradisionele dikmelk kos N$50. Seun sê sy werkgewer maak die omaere op die plaas en hy verkoop dit....
Klicken Sie hier, um weiterzulesen