Rep Agrimonitor

Otavi-boer se plan vir ’n ‘nuttelose produk’

May 16, 2023
Die maak van kunsmis uit swakara-wol is nog nooit vantevore gedoen nie, dog blyk een boer uit die Otavi-omgewing uitstekende resultate met groente- en vrugteplante hiermee te behaal. Terselfdertyd meen Johan Tromp dit kan as ’n nuwe bron...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen