Rekords toon Namibië se reënvalsyfers daal
Land word al hoe warmer
Navorsers meen die daling in die gemiddelde reënsyfers is weens stygende temperature, wat tot groter verdamping lei en vir meer gereelde kwaai droogtes, maar ook ernstige vloede in Namibië sorg.
Reënvalpatrone in Namibië wat vanaf 1902 tot 2018 in vyf Namibiese dorpe deur die meteorologiese dienste van Namibië bygehou word, toon dat die gemiddelde reënsyfers oor die al...
Wenn Sie ein aktiver Abonnent sind und der Artikel nicht angezeigt wird, Bitte melden Sie sich ab und wieder an. Kostenloser Zugriff auf Artikel ab 12:00 Uhr.
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen