Rep Agrimonitor

Skaapsektor mik vir gloriedae

October 17, 2023
Terwyl onderhandelinge vir markte vir plaaslike skaapvleis in die Midde-Ooste sterk onderweg is, blyk dit ook dat die skaapsektor besig is om te herstel, met sowat 700 000 skape wat na verwagting teen die einde van die jaar bemark sal word....
Klicken Sie hier, um weiterzulesen