Rep Agrimonitor

Speenkalfpryse tuimel sedert 2022

May 02, 2023
Die bemarking van beeste in die eerste kwartaal van 2023 het traag begin en eers in Maart vanjaar kop opgetel.In totaal is sowat 53 157 beeste oor al die segmente van die sektor bemark, wat ’n jaar-op-jaar groei van 0,15% verteenwoordig,...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen