Rep Agrimonitor

Speenkalwers mag na SA uitgevoer word

July 16, 2024
Die direktoraat van veeartsenydienste in die ministerie van landbou, water en grondhervorming verseker boere dit is onwaar dat speenkalwers nie meer na Suid-Afrika uitgevoer mag word nie. Dis net gerugte, volgens die waarnemende...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen