Rep Agrimonitor

Tienjaar-rekordpryse vir koring, mahangu

December 20, 2022
Die Namibiese vloerpryse van beide koring asook mahangu het in die 2021-’22-oesseisoen ’n tienjaarrekord behaal en op onderskeidelik N$6 283,89 per ton en N$5 735 per ton te staan gekom. Die vloerprys van witmielies was N$4 635 per ton....
Klicken Sie hier, um weiterzulesen