Rep Agrimonitor

Veediefstal onder die regsloep

June 25, 2024
Adv. Peet Harmse – Met die ongekende vlae van vee- en wilddiefstalle wat boere deesdae so teister, moet gekyk word na veediefstal soos beskou in ons gemene reg en statutêre reg (wettereg) van vandag.Ons gemene reg ("common law") het ook...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen