Rep Agrimonitor

Voedselpryse daal in Augustus

September 12, 2023
Internasionale kommoditeitspryse vir voedsel het in Augustus gedaal, gelei deur prysverlagings in basiese voedselsoorte – met die uitsondering van rys en suiker. Dit aldus die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen