Rep Agrimonitor

Warm oseane belemmer reënkanse

October 03, 2023
El Niño-toestande asook ’n positiewe Indiese Oseaan-dipool (IOD) heers tans, volgens die Australiese Buro vir Meteorologie se opdatering van 26 September. Die buro sê die sentrale en oostelike dele van die Stille Oseaan se...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen