Rep Agrimonitor

’n Droom vir Oshivelo

November 15, 2022
"Die mense glo noord van die Rooilyn kan jy niks doen nie. Ek stem nie saam nie; grond is grond. Daar ís boere anderkant die Rooilyn wat ’n bydrae tot die land se voedselmandjie wil maak!"Só gesels Joel Nambahu van Yela Farming, wat net...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen