Allgemeine Zeitung
Die onlangse internasionale ervaring van spanlede soos John-Paul Britz (foto) wat tien doele by die FIH Binnenshuise Wêreldbekertoernooi in Kroasië aangeteken het, asook Marika Neethling en Azaylee Philander (twee doele) wat lede van die vrouespan was, kan baie vir die o.21’s beteken. Die onlangse internasionale ervaring van spanlede soos John-Paul Britz (foto) wat tien doele by die FIH Binnenshuise Wêreldbekertoernooi in Kroasië aangeteken het, asook Marika Neethling en Azaylee Philander (twee doele) wat lede van die vrouespan was, kan baie vir die o.21’s beteken.
SPORT Wrap Main

Agt Afrika-lande stuur o.21's na Windhoek

March 26, 2025
Die Namibiese Hokkie-unie (NHU) kondig met trots aan dat hy volgende maand die Junior Afrikabekertoernooi vir 2024 sal aanbied, wat die vasteland se beste o.21-veldhokkietalent hier in Windhoek ten toon sal stel. Daar word steeds na die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen