SPORT Wrap Main

Drinkery in Uganda lei tot NRU-ondersoek

August 02, 2024
Twee Namibiese rugbyspelers het die land glo in ’n swak lig gestel met wat bestempel word as onaanvaarbare gedrag, gedurende die afgelope Rugby Afrika-bekertoernooi in Uganda se hoofstad Kampala. Die president van die Namibië Rugby-unie...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen