Allgemeine Zeitung
Bernard Scholtz met 10 paaltjies vir 95 lopies in vier wedstryde, is as bouler van die afgelope reeks teen Kanada en Nederland aangewys. Foto Krieket Namibië Bernard Scholtz met 10 paaltjies vir 95 lopies in vier wedstryde, is as bouler van die afgelope reeks teen Kanada en Nederland aangewys. Foto Krieket Namibië
SPORT Wrap Main

Erasmus boul Eagles tot puik sege

March 17, 2025
Die Richelieu Eagles het Saterdag by die Wanderers-veld in Windhoek hardnekkig teruggeveg om ondanks ‘n middelmatige kolftotaal hul eerste tuisoorwinning van die jaar in die ICC se Krieketwêreldbeker Liga Twee-reeks (2024-2026) te...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen