SPORT Wrap Main

Gauteng-speler wen Windhoek Ope

October 23, 2024
Namibië se topspeler Likius Nande is met een hou deur ‘n Suid-Afrikaanse besoeker geklop in laas naweek se gesogte Windhoek Ope by die Windhoek-gholfklub, wat vir die derde jaar deur Ongos Valley geborg is. Met die vroue ingesluit het...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen