SPORT Wrap Main

Gewilde straatmyl lok hardlopers van wyd en syd

October 15, 2024
Die elfde Omaruru Erongo PowerSave-straatmyl sal komende Saterdag opnuut die rustige dorp se hoofstraat op horings neem wanneer ‘n geskatte 1 500 vroue- en mansatlete mekaar in ses kategorieë die stryd aansê.Die FNB-banktak op Omaruru,...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen