SPORT Wrap Main

Haitope, Paulus tree as kampioene na vore

September 24, 2024
Lavinia Haitopi en Daniel Paulus is Saterdag as die nuwe kampioene van die tiende QKR Navachab Gold-halfmarathon by Karibib gekroon.Haitopi, van die Nampol-klub, het die 21.1 kilometer in 1 uur 16 minute 37 sekondes voltooi, terwyl Paulus...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen