SPORT Wrap Main

NIIHA-spanne as 'n verrysende wêreldkrag erken

September 24, 2024
Die Namibiese Ys- en Inlynskaatshokkievereniging (NIIHA) se nasionale manspan het internasionale respek afgedwing met hul vierde plek by die pas afgelope World Skate-wêreldkampioenskap wat in Roccaraso in Italië aangebied is.Nadat die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen