SPORT Wrap Main

NSSR-spanne spook vir die topposisies

August 28, 2024
Die Hage Geingob-stadion was ‘n middelpunt vir rugbyspanne van hoërskole van oor die hele land met die proses van uitskakeling in die kwarteindrondte van die Standard Bank NSSR-ligas. In die ouderdomsgroepe onder-14, onder-15, asook die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen