Onder 18- en junior atlete beïndruk
Atletiek
Atletiek Namibië (AN) se nasionale landloopkampioenskap is die afgelope Saterdag suksesvol by Eenhana in die Ohangwenastreek gehou.
Saara Shikongo van die Oshanastreek, wat as een van die gunstelinge die afdeling vir junior vroue gewen het, is ’n talentvolle langasem. Sy was verlede jaar as Namibië se vrouekampioen in die 1 500 meter met 4 minute 41 sekondes op die stophorlosie bekroon. Shikongo durf ook gereeld die 800-wedloop aan.
Nog ’n potensiële ster is Shifidi Simon van Ohangwena. Simon het as 16-jarige verlede jaar tydens ’n kompetisie in Swakopmund die 800 meter in ’n nuwe byeenkomsrekord van 2 minute 6 sekondes gewen. Hy het ook die 1 500 m vir seuns onder 17 ingepalm.
Saterdag se o.18-meisieswenner, Elizabeth Kalola, is AN se 2023-kampioen in die 10 000 meter (39:02.30). In die 5 000 was sy tweede in 18:21.98. Kalola sal binnekort op haar vertonings van 2023 wil voortbou.
Relatief min is nog oor Penehupifo Shikongo bekend wat die seuns o.18-wedloop gewen het. Indien na Shikongo se tyd (20:56.77) gekyk word, lyk dit of die jong man propvol talent is.
Die voorste uitslae
JUNIOR VROUE (6 kilometer)
1 Saara Shikongo (Oshana) 23 minute 02.32 sekondes.
2 Monika Kandjebo (Ohangwena) 23:11.76.
3 Emilia Haufiku (Ohangwena) 23:22.32.
JUNIOR MANS (8 km)
1 Shifidi Simon (Ohangwena) 27:04.03.
2 Mwashindange Talatan (Ohangwena) 27:28.35.
3 Haupindi Reino (Kavango-Wes) 27:55.07.
SENIOR VROUE (10km)
1 Secilia Haikwiyu (Ohangwena) 41:55:0 1
2 Nghishoongele Ndakulilwa (Ohangwena) 42:45.6.
3 Tresia Kakede (Ohangwena) 45:41.6.
SENIOR MANS (10 km)
1 Dumeni Andreas (Ohangwena) 33:02.44.
2 Erastus Jonas Josef (Ohangwena) 34:09.36.
3 Hashili Josef (Ohangwena) 34:13.32.
JEUG MEISIES (2 km)
1 Ndinelao Silas (Ohangwena) 8:03.16.
2 Hamunwe Marth (Ohangwena) 8:15.58.
3 Grace Ngesheya (Ohangwena) 8:21.72.
JEUG SEUNS (2 km)
1 Christian Victory (Oshana) 7:24.84.
2 Andreas Lukas (Ohangwena) 7:32.30.
3 Mwahafa Mekelomwene (Ohangwena) 7:39.88.
MEISIES ONDER 18 (4 km)
1 Elizabeth Kalola (Ohangwena) 14:33.09.
2 Sarah Haindongo (Ohangwena) 14:36.97.
3 Johanna Nghitoolwa (Ohangwena) 14:27.91.
SEUNS O.18 (6 km)
1 Penehupifo Shikongo (Omusati) 20:56.77.
2 Nestor Shilamba (Ohangwena) 21:12.90.
3 Nghitoolwa Omwene-Tuamena (Ohangwena) 21:35.55.
VETERAANVROUE (6 km)
1 Martha Amupolo (Ohangwena) 21:08:75.
2 Nghishiiko Sofia (Ohangwena) 21:08.75.
3 Mwawedange Ruusa (Ohangwena) 23:32.40.
VETERAANMANS (8 km)
1 Paulus Vilho (Ohangwena) 28:22.03.
2 Toivo Festus (Ohangwena) 30:22.01.
3 Hamunyela Josua (Ohangwena) 30:40.15.
MEESTERSMANS (6 km)
1 Hendrick Simon (Ohangwena) 48:40.20.
2 Haimbodi Lazarus (Ohangwena) 52:16.10.
3 Paulus Hamukwaya (Ohangwena) 58:28.20.
– [email protected]

Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen