SPORT Wrap Main

Talpark se sneltrein op 80 oorlede

August 01, 2024
Een van die haastige vleuels van Suidwes-Afrika se rugbyspan in die middel-1970’s, Willem Prinsloo, is Dinsdagaand op 80-jarige leeftyd op Walvisbaai oorlede, het sy seun Willem bevestig.Prinsloo, wat sy klubrugby vir die destydse Talpark...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen