SPORT Wrap Main

Uiterse toets vir ruiter en perd deur Namibwoestyn

August 22, 2024
Die Namibian Endurance Desert Challenge van die Namibiese Perdesportfederasie (Namef) het vanoggend douvoordag buite Swakopmund begin.Die uithouritbykoms duur tot môre en spanne van Suid-Afrika en die gasheerland sal in die junior,...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen