Vegters van RSA en Zim ook in Namib War
Gevegskuns
Ring Contact Fighting Arts International Namibia bied komende Saterdag vanaf 09:00 tot 21:00 ‘n massiewe internasionale kompetisie by die Wanderers-saal in Windhoek aan.
Die altesame 93 deelnemers in verskillende Oosterse gevegskunsdissiplines is versamel vanuit Suid-Afrika, Zimbabwe asook die gasheerland.
Behalwe ‘n propvol program met verskeie dissiplines gedurende die dag, sal die aand se hoofitem ‘n interkontinentale titelgeveg tussen Gerhard van der Westhuizen van Suid-Afrika en Wynand Coertzen van Namibië wees. Hul geveg is bestem vir tien rondes van twee minute elk, met volle kontak en hoë skoppe.
Voorgevegte vanaf 18:00
Karlien du Plessis (RSA) teen Lilian Stolz (NAM).
Hano Cramer tn Johan Rust (beide NAM).
Joshua Koenert tn Liam van der Merwe (beide NAM).
Nico Rust tn Eben Conradie (beide NAM).
Magnus Fourie tn Heiko Human (beide NAM).
CG Steenkamp (RSA) tn Jacobus Potgieter (NAM).
Hoofvoorgevegte
Redeem Chikuwira (ZIM) tn Aiden Oosthuizen (NAM).
Hardus du Plessis (RSA) tn Gustavo van Wyk (NAM).
Driaan Bosman (RSA) tn Zandrino Gariseb (NAM).
Eben van Eeden (RSA) tn Lyndon Raubenheimer (NAM).
Hoofgeveg
Gerhard van der Westhuizen (RSA) tn Wynand Coertzen (NAM).
Kaartjies kos N$50 per persoon en kinders onder 12 jaar gaan gratis in.
Die RCFA-wêreldkampioenskap word volgende jaar in Suid-Afrika aangebied.
– [email protected]

Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen