Allgemeine Zeitung
Links is Zoë Waldschmidt saam met die res van die FIM Afrika-span. Foto Verskaf Links is Zoë Waldschmidt saam met die res van die FIM Afrika-span. Foto Verskaf
SPORT Wrap Main

Zoë dra Afrika se MX-kleure met trots

March 18, 2025
Die 19-jarige Zoë Waldschmidt van Windhoek is gekies om saam met vier vroue van Afrika dié kontinent vandeesweek by die Fédération Internationale de Motocyclisme (FIM) Oceania Motocross-beker in Australië te verteenwoordig. Die elite...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen